Modulekode | RKD 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Verklaring van begrippe (vryetyd, rekreasie, terapie). Historiese ontwikkeling van TR. Doel van TR. Hindernisse met betrekking tot TR. Paralimpiese Spele en verwante Spele. TR en die bejaarde, leierskap, evaluering en etiek binne TR-programme. TR in die RSA. Toekoms van TR. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App